In November is SA se gunsteling-misdaadskrywer, Deon Meyer, terug. 'Feniks' is ’n boeiende roman met komplekse karakters en onverwagte kinkels wat jou tot aan die einde toe sal meevoer.
Henriette Lamprecht – Die Namibiese polisie het tans geen wetlike instrumente om die Namibiese pastoor op tuisbodem in hegtenis te neem wat in Suid-Afrika gesoek word, nadat ...