PAARL. — Dié Bolandse gemeenskap is geruk nadat twee matriekleerders op die rand van hulle skoolloopbaan se einde vandeesweek deur die dood weggeraap is. Cheslin Davids en sy meisie, Julia-Ann Samaai ...
’N OUMA (68) en haar vyf kleinkinders, tussen die ouderdom van vier en 11-jaar oud, is glo Donderdagoggend dood in ’n gru-brand. Die brand het by ’n sinkhuis in ’n informele nedersetting langs ...
SALMAAN Moerat staan voor een van sy grootste oomblikke in sy kort maar indrukwekkende internasionale rugbyloopbaan. Hoewel hy maar net in sy 10de wedstryd vir die Bokke sal uitdraf, sal hy Saterdag ...
’N MAN van Bongolethu in Oudtshoorn wat sy swaer doodgesteek het, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof gevangenisstraf van 15 jaar opgelê. Thomas Mzwakhe Xhamfu het die slagoffer aangeval nadat ...
Die onskuldige bloedjie (2) is na bewering deur ’n jongman verskeie kere met ’n mes oor haar tenger lyfie gesteek. Sy het as gevolg van die steekwonde by haar huis gesterf. Die polisie het kort ná die ...
DIE departement van korrektiewe dienste (DKD) sê in ’n verklaring, ’n ondersoek is aan die gang na die oorsaak van ’n brand wat by sy hoofkantoor in Pretoria uitgebreek het. Die sesde verdieping van ...