Onderwys is die bousteen van die samelewing. Dit is ’n reg, ’n wetlike vereiste. Dit kweek môre se leiers. Sekerlik kan daar elders gesnoei word. Ons behoort meer in te pomp om gehalte-onderwys vir ...
Almal sal stom geskok wees as daar werklik na twee dae regtig weer water is. Die munisipaliteit vra ons vriendelik om water spaarsamig te gebruik, asof daar enige water is om te mors in die eerste ...
Vanjaar se brandseisoen hou brandbestryders druk besig. Mashudu Lodge, wat tussen Modimolle en Vaalwater geleë is, is die jongste slagoffer van verwoestende vlamme.