As ’n mens weier dat bloed geneem word en die beampte stappe moet doen, sal ’n polisiebevel, bekend as ’n SAP308, uitgereik word. Hierdie vorm moet deur die beampte ingevul en dan aan die teenwoordige ...
Pojie sê g’n inwoner kon ’n getuienis lewer of was bereid om ’n verklaring aan teenwoordige polisielede te verskaf nie. “Die Macassar-polisielede het gereageer op ’n toneel tussen 14:00 en 14:30 waar ...