Pojie sê g’n inwoner kon ’n getuienis lewer of was bereid om ’n verklaring aan teenwoordige polisielede te verskaf nie. “Die Macassar-polisielede het gereageer op ’n toneel tussen 14:00 en 14:30 waar ...