N MAN wat ’n 13-jarige swanger gemaak het, het gister in die Seshego-landdroshof in Limpopo op klagte van statutêre verkragting verskyn. Frans Gololo (28) is ná Kersdag in hegtenis geneem toe sy vuil ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.