DIE polisie en staatsaanklaers is weer geprys vir hul harde werk, ná hulle nog ’n high profile case gesolve het.
DIE 70-jarige plaasboer wat Vrydag oor Khwezi Richard Beukes (6) met sy bakkie gery en sodoende sy twee bene gebreek het, het ...
TIEN klaskamers van Villiersdorp Sekondêr is Saterdag deur vlamme vernietig toe ’n verwoestende brand by die skool uitgebreek ...
Ons het vanjaar reeds verskeie kere geskryf oor jong mense en kinders wat in die fleur van hulle lewe weggeruk is. Of dit nou ...
BROOK Cecilia Cheuvront (20), ’n Amerikaanse student, se liggaam is Sondag op Devils Peak in die Tafelberg Nasionale Park ...
PAARL. — Dié Bolandse gemeenskap is geruk nadat twee matriekleerders op die rand van hulle skoolloopbaan se einde vandeesweek deur die dood weggeraap is. Cheslin Davids en sy meisie, Julia-Ann Samaai ...
DIE naakte liggaam van ’n 30-jarige man is Sondag in die vroeë oggendure in Delft ontdek. ’n Inwoner van Delft was op pad hospitaal toe toe sy in Tallis Close op die liggaam afkom. Die man is na ...
’N OUMA (68) en haar vyf kleinkinders, tussen die ouderdom van vier en 11-jaar oud, is glo Donderdagoggend dood in ’n gru-brand. Die brand het by ’n sinkhuis in ’n informele nedersetting langs ...
’N MAN van Bongolethu in Oudtshoorn wat sy swaer doodgesteek het, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof gevangenisstraf van 15 jaar opgelê. Thomas Mzwakhe Xhamfu het die slagoffer aangeval nadat ...
SALMAAN Moerat staan voor een van sy grootste oomblikke in sy kort maar indrukwekkende internasionale rugbyloopbaan. Hoewel hy maar net in sy 10de wedstryd vir die Bokke sal uitdraf, sal hy Saterdag ...
Die onskuldige bloedjie (2) is na bewering deur ’n jongman verskeie kere met ’n mes oor haar tenger lyfie gesteek. Sy het as gevolg van die steekwonde by haar huis gesterf. Die polisie het kort ná die ...
OUMA Sarie se stories breek deur kleurgrense. Dié karakter is gegrond op Moses Williams (29) se ouma Sarie Williams, wat ’n ...